MULTIPLE DISABLED | MEERVOUDIG GESTREMDES

DLSEN – Division for Learners with Special Educational Needs

Learners in this department have a visual impairment (blind or partially sighted), with cognitive challenges, physical challenges and/or medical challenges.

This division follows a holistic learner-centered approach to education. Each learner is received, evaluated and placed appropriately at his / her level of development.

Learners who have multiple disabilities:

  • have very unique learning needs
  • have very unique means of communication
  • have limited expressive and receptive language
  • have the need for special content in the area of curriculum
  • have very specific learning styles
  • have the need for an individualized curriculum

Every learner’s needs are addressed in an individualized curriculum and the focus is on ABILITY and not disability.

ALSO – Afdeling vir leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes

Leerders in hierdie afdeling het ‘n visuele gestremdheid (blind of swaksiende), met kognitiewe inperking, fisiese uitdagings en/of mediese toestande, asook ander gestremdhede soos Downsindroom, Autisme, Bardet Biedel, Charge-sindroom, serebrale-gestremdheid, ouditiewe inperking, om slegs ‘n paar te noem.

Hierdie afdeling volg ‘n holistiese leerder gesentreerde benadering tot onderwys. Elke leerder word op sy/haar vlak van ontwikkeling ontvang, evalueer en toepaslik geplaas.

Meervoudig gestremde leerders :

  • het baie unieke leerbehoeftes
  • het baie unieke maniere van kommunikasie
  • het beperkte ekspressiewe en reseptiewe taal
  • het ‘n behoefte aan spesiale inhoude in die kurrikulum
  • het baie spesifieke leerstyle
  • het die behoefte aan ‘n gespesialiseerde kurrikulum

Elke leerder se behoeftes word aangespreek in ‘n geïndividualiseerde kurrikulum en die fokus is eerder of VERMOë as onvermoë.

+27 (0)23 342 2313 (T)  |  +27 (0)23 342 3959 (F)

prinsipaal@pioneerschool.org.za
20 Adderley Street, Worcester, 6850

COOKIE POLICY  |  PRIVACY POLICY  |  SOCIAL MEDIA POLICY