FET  |  VOO

FET (Grade 10 – 12)

  • Visual impaired learners
  • National Senior Certificate examination with Special Endorsement

SUBJECTS:

  • Afrikaans Home Language
  • Afrikaans First Additional Language
  • English Home Language
  • English First Additional Language
  • Mathematics
  • Mathematical Literacy
  • Life Orientation
  • Business Studies
  • Computer Applications Technology
  • Consumer Studies
  • History

ADDITIONAL SUBJECTS:

  • Braille (Afrikaans and English) if needed
    Some of our learners study Information Technology at a private centre

SUPPORT:

  • Question papers/text books/notes are provided in Braille, large print, small print and on audio tapes depending on the needs of the learners
  • Learners answer question papers in Braille, using an Apex, in writing  or on the computer
  • Amanuensis is available for certain learners who qualify for it
  • Mainstream tuition in small class groups with learner support, interventions, examination support and audio-visual aids
  • A supportive code of conduct for the strengthening of positive behaviour/life skills
  • An orientation and mobility course is presented during school hours
  • Counselling and medical support are available
VOO (Graad 10 – 12)

  • Visueelgestremde leerders
  • Nasionale Senior Sertifikaat eksamen met Endossement

VAKKE

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Huistaal
  • Afrikaans Eerste Addisionele Taal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde
  • Wiskundige Geletterdheid
  • Lewensoriëntering
  • Fisiese Wetenskappe
  • Rekenaartoepassingstegnologie
  • Verbruikerstudies
  • Geskiedenis

ADDISIONELE VAKKE

  • Braille (Afrikaans en Engels) indien nodig
  • Sommige leerders studeer Inligtingstegnologie by ‘n privaatsentrum

ONDERSTEUNING

  • Vraestelle/handboeke/notas word in Braille, grootdruk, kleindruk en op oudio verskaf, afhangende van die behoeftes van die leerders
  • Leerders beantwoord toetse en vraestelle in Braille, op ‘n Apex, handskrif of op die rekenaar
  • Amanuensis is beskikbaar vir leerders wat daarvoor kwalifiseer
  • Hoofstroom onderrig in klein klasgroepe met leerondersteuning, intervensies, ondersteuning en oudiovisuele hulpmiddels
  • ‘n Ondersteunende gedragskode vir die versterking van positiewe lewensvaardighede
  • ‘n Oriëntasie en Mobiliteitskursus word tydens skoolure aangebied
  • Voorligting en mediese dienste is beskikbaar

+27 (0)23 342 2313 (T)  |  +27 (0)23 342 3959 (F)

prinsipaal@pioneerschool.org.za
20 Adderley Street, Worcester, 6850

COOKIE POLICY  |  PRIVACY POLICY  |  SOCIAL MEDIA POLICY