WELCOME TO THE PIONEER SCHOOL
The School for the Blind was established in 1881. Today the Pioneer School caters for:
- blind learners
- partially sighted learners
- deafblind learners
- multiple disabled learners
- career development
and remains a beacon of hope for many parents and learners.
Pioneer School has established Pioneer Oldies Union, a forum for all ex-scholars of Pioneer School. If you want to contact us please e-mail us or visit the Contact header on this site for more details.
WELKOM BY PIONIERSKOOL
Die Skool vir Blindes is in 1881 gestig. Vandag akkommodeer Pionierskool die volgende:
- blinde leerders
- swaksiende leerders
- doofblinde leerders
- meervoudiggestremde leerders
- loopbaanontwikkeling
en is steeds ‘n baken van hoop vir baie ouers en leerders.
Pionierskool het die Pioneer Oldies Union, ‘n forum vir alle oud-Pioniere in die lewe geroep. Indien u ons wil kontak, stuur asb ‘n e-pos of klik op die Kontak-knoppie van hierdie webtuiste vir meer besonderhede.
+27 (0)23 342 2313 (T) | +27 (0)23 342 3959 (F)
marketing@pioneerschool.org.za
20 Adderley Street, Worcester, 6850
COOKIE POLICY | PRIVACY POLICY | SOCIAL MEDIA POLICY