“Liefde is die heel belangrikste, maar ook die mees verwarrendste woord in enige taal. Oor liefde is daar al duisende boeke, liedjies en flieks geskryf, in ‘n poging om hierdie geheimsinnige emosie te ontrafel. Een van die mens se mees basiese behoefte is die begeerte om lief te hê, intiem te wees en deur ‘n ander liefgehê te word.”

Pionierskool vir Siggestremdes bied aan- Lynette Beer – Seeds of Inspiration – Liefdestale!

Datum: 29 November

Plek: Pionierskool, Biesenbach-saal, Kerstraat

Tyd: 18h00 – 18h30

Koste: R120 p/p

Kontak Adina Pienaar: 073 388 4726

Pionierskool: 023 342 2313

Ligte verversings, koffie en tee ingesluit