TRANSPORT

Transport is available to certain central points in Worcester and surrounding areas for a pre-determined fee. The fleet consists two Iveco 22 seater busses; one Nissan 17 seater and four motorcars which are maintained on a regular basis. Competent drivers transport the pupils.

The safety of the passengers is of the utmost importance.

VERVOER

Vervoer na sekere sentrale punte in Worcester en omgewing is beskikbaar teen ‘n voorafbepaalde tarief. Die vloot bestaan uit twee Iveco 22-sitplekbussies, een Nissan 17-sitplekbus en vier motorvoertuie wat op ‘n gereelde basis versien word. Die leerders word vervoer deur bekwame bestuurders.

Die veiligheid van ons passasiers is vir ons van die uiterste belang.