SCHOOL SONG

SKOOLLIED

Like the mountain peaks of Brandwag
O’er the Hex Valley enthroned,
Stands this school of ours, devoted
To the child and God alone.
In the service of our country,
Language, people .. all that’s blest!
We shall never cease our striving
To give only of our best.

Chorus:
Fiat Lux! That is our motto;
Bear us upwards to the light.
Fiat Lux! For what we’ve chosen
Let us strive with all our might.
And now, forward! Alma Mater,
To the goal that we would win.
Soaring! Higher! That’s our calling;
Let us never fail therein.
By the voice that ever calls us
Hand and mind in concord steeled,
March we resolutely onward
To our noblest ideal.

Soos die pieke van die Brandwag
Uittroon bo die Hexvallei,
Staan die Skool van ons so kragtig
Net aan kind en God gewy.
In die diens van ons gemeenskap,
Van ons land, ons volk, ons taal;
Bly dit steeds ons hoogste strewe
Om die beste te behaal.

Koor:  Fiat Lux, dit is ons leuse,
Beur ons kragtig na die lig.
Fiat Lux, dit is ons keuse,
Daarop bly ons doel gerig.

En nou Voorwaarts!  Alma Mater,
Na die lewensideaal.
Uitstyg!  Hoër!  Dis die roeping,
Mag ons nimmer daarin faal.
Met die roepstem in ons ore,
En die hand, verstand gestaal,
Gaan ons vasberade skrede,
Na ons grootse ideaal.