Ons OOV het Saterdag, 26 Mei ‘n pragtige uitstalling en tuisgebakte koekieverkope gehad by die jaarlikse Q-square Koffiefees! Baie dankie aan ons OOV vir die onbaatsugtige werk wat jul doen, Pionierskool leerders, ouers en onderwysers waardeer jul opreg!