Pionierskool onderwysers, ouers en leerders het heerlik partytjie gehou op 15 Junie 2018, en die 137ste bestaansjaar van Pionierskool gevier! Die tema hierdie jaar was “Dra ‘n lawwe hoed”! Baie dankie vir almal wat deelgeneem het aan hierdie wonderlike dag, dankie aan die OOV vir die lekkergoed pakkies wat elke leerder ontvang het, asook ‘n heerlike stukkie koek.

Op nog vele gese├źnde jare!