Die Internasionaal-erkende Palissander kamerkoor uit Pretoria keer terug na Bosjes met sielsmusiek, alles tenbate van Pionierskool!

Plek: Bosjes-kapel, Worcester

Datum: 31 Aug 2019

Tyd: 15h00 & 18h30

Koste: R100 per persoon

Vir besprekings en navrae kontak asseblief: bookings@palissander.co.za of 082 920 2518