NEWS & EVENTS

Kultuurfees: Jaloersbokkies 30 Augustus 2018

30 Augustus 2018  - 18h30 Maak seker jy dagboek die 30ste Augustus 2018, wanneer ons skool saam met die bekende Jaloersbokkies optree! Vir enige navrae kontak Elizma Berlyn by: marketing@pioneerschool.org.za

read more

67 Minute vir Mandela – 18 Julie 2018

Personeellede van AFRIMAT Worcester het ter ere van "67 minute vir Mandela" besoek afgelê by ons skool 18 Julie 2018, en al ons leerders bederf met AFRIMAT mussies - beslis wat ons nodig het teen die koue Worcester weer. Baie dankie Afrimat, en veral...

read more

Pionierskool verjaar 137 jaar oud – 15 Junie 2018

Pionierskool onderwysers, ouers en leerders het heerlik partytjie gehou op 15 Junie 2018, en die 137ste bestaansjaar van Pionierskool gevier! Die tema hierdie jaar was "Dra 'n lawwe hoed"! Baie dankie vir almal wat deelgeneem het aan hierdie wonderlike...

read more

Q-square Koffiefees

Ons OOV het Saterdag, 26 Mei ‘n pragtige uitstalling en tuisgebakte koekieverkope gehad by die jaarlikse Q-square Koffiefees! Baie dankie aan ons OOV vir die onbaatsugtige werk wat jul doen, Pionierskool leerders, ouers en onderwysers waardeer jul...

read more

SPAR Q SQUARE Donation

A huge Thank you to SPAR Q SQUARE and the 50 members of the SPAR Motorcycle Owners Group, who donated R10,000 toward our School.

read more