Personeellede van AFRIMAT Worcester het ter ere van “67 minute vir Mandela” besoek afgelĂȘ by ons skool 18 Julie 2018, en al ons leerders bederf met AFRIMAT mussies – beslis wat ons nodig het teen die koue Worcester weer.

Baie dankie Afrimat, en veral Andries Burger, oudleerder van ons skool vir jul betrokkenheid en onbaatsugtige borgskap, ons waardeer jul gebaar opreg!