MySchool 

Support your favourite school or non-profit organization without costing you a cent!

MySchool MyVillage MyPlanet, South Africa’s biggest community-based fundraising programme, raises over R4 million every month for schools, charities and animal welfare organisations. Every time you swipe your card at any of our partners they make a donation on your behalf to the school or cause you choose at no cost to you!

HOW DOES IT WORK?

  1. Get your free card online /call 0860 100 445, or download the new digital card from the MySchool App.  You can also apply at any Woolworths.
  2. Nominate your school or non-profit organization as your beneficiary.
  3. Swipe your card when you make a purchase at any of our participating partners. (This includes: Engen Quickshops,  Toys R Us, Waltons, Reggie’s, kalahari.com, Power24 and more)
  4. The partner will give a percentage of your transaction to your beneficiary!

Contact MySchool MyVillage MyPlanet:

Website: www.myschool.co.za
E-mail: cs@myschool.co.za
Telephone: 0860 100 445
Fax: 0866 822 833

Apply for your MySchool MyVillage MyPlanet-card
It’s free! Get your card and start making a difference. Or call 0860 100 445 to apply

Find local partners in your area. 

Every transaction counts!

My School Digital Card Download

How to download the new app.

MySchool

Ondersteun jou gunsteling skool of liefdadigheidsorganisasie sonder dat dit jou ‘n sent kos.

MySchool MyVillage MyPlanet is Suid-Afrika se grootste gemeenskapsondersteuningsprogram wat fondse insamel vir skole en liefdadigheid om sodoende opvoedkundige en maatskaplike ontwikkeling te verbeter. MySchool laat enigeen toe om fondse in te samel vir hulle gunsteling skool of liefdadigheidsorganisasie. Dit is regtig so maklik!Doen vandag aansoek vir ‘n MySchool MyVillage MyPlanet-kaart. Dit is gratis vir jou. 

Hoe werk MySchool MyVillage MyPlanet?

  1. Kry ‘n gratis kaart aanlyn of skakel 0860 100 445. Jy kan ook by enige Woolworths-winkel ‘n kaart kry, of kry jou digitale kaart op die MySchool Doep.
  2. Nomineer jou skool of liefdadigheidsorganisasie as die begunstigde.
  3. Gee jou kaart wanneer jy aankope doen by enige van die deelnemende vennote (hierdie sluit in: Woolworths, Engen Quickshops,   Toys R Us, Waltons, Reggie’s, kalahari.com, Power24 en meer).
  4. Die vennoot sal ‘n persentasie van jou transaksie aan jou begunstigde skenk

Kontak MySchool MyVillage MyPlanet:

Webwerf: www.myschool.co.za
E-pos Kliëntedienste: cs@myschool.co.za
Telefoon: 0860 100 445
Faks: 0866 822 833

Doen aansoek vir jou MySchool MyVillage MyPlanet-kaart
Dis gratis! Kry die kaart en begin om ‘n verskil te maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen

Vind plaaslike vennote in jou area

Koop by deelnemende vennote om sodoende fondse bymekaar te maak vir jou begunstigde

Elke Transaksie Tel!

 My School Digital Card Download

Kyk na video om digitale kaart af te laai.