WELCOME TO THE PIONEER SCHOOL
The School for the Blind was established in 1881. Today the Pioneer School caters for:
- blind learners
- partially sighted learners
- deafblind learners
- learners with learning barriers
- multiple disabled learners
- career development
and remains a beacon of hope for many parents and learners.
The Institute for the Blind serves as sponsoring body to the Pioneer School. The Mission of the Institute is to empower persons who are blind, partially sighted or deafblind, including persons with additional disabilities, by means of education, training, development and care towards a fulfilled life and complete citizenship.
Pioneer School has established Pioneer Oldies Union, a forum for all ex-scholars of Pioneer School. If you want to contact us please e-mail us or visit the Contact header on this site for more details.
WELKOM BY DIE PIONIERSKOOL
Die Skool vir die Blindes is in 1881 gestig. Vandag maak Pionierskool voorsiening vir:
- Blinde leerders
- Swaksiende leerders
- Doofblind leerders
- Veelvuldig gestremde leerders
- Loopbaanontwikkeling en bly steeds ‘n baken van hoop vir baie ouers en leerders.
Die Instituut vir Blindes dien as ‘n borgliggaam vir Pionierskool. Die missie van die Instituut is om mense wat blind, swaksiende of doofblind is te bemagtig, insluitende mense met bykomende gestremdhede, deur middel van opvoeding, opleiding, ontwikkeling en sorg na ‘n vervulde lewe en volledige burgerskap.
Pionierskool het die Pioneer Oldies Union, ‘n forum vir alle voormalige skoliere van Pionierskool gestig. Indien u ons wil kontak, e-pos ons asseblief of besoek die Kontak opskrif op hierdie werf vir meer besonderhede.
Gholfdag 2019
Gholfdag ten bate van Pionierskool vir Siggestremdes in samewerking met Pionierdrukkery en Innovation for the Blind. Vrydag: 10 Mei 2019 Plek: Worcester Gholfklub
read moreWynand Breedt – Fundraising
Wynand Breedt Datum: 19 Oktober 2018 Kaartjies beskikbaar by Elizma Berlyn (078 575 2365) Epos: marketing@pioneerschool.org.za
read moreCASUAL DAY: 7 SEPTEMBER 2018
BE AN EVERYDAY HERO! Please support our School. Order your stickers at marketing@pioneerschool.org.za
read moreKultuurfees: Jaloersbokkies 30 Augustus 2018
30 Augustus 2018 - 18h30 Maak seker jy dagboek die 30ste Augustus 2018, wanneer ons skool saam met die bekende Jaloersbokkies optree! Vir enige navrae kontak Elizma Berlyn by: marketing@pioneerschool.org.za
read more67 Minute vir Mandela – 18 Julie 2018
Personeellede van AFRIMAT Worcester het ter ere van "67 minute vir Mandela" besoek afgelê by ons skool 18 Julie 2018, en al ons leerders bederf met AFRIMAT mussies - beslis wat ons nodig het teen die koue Worcester weer. Baie dankie Afrimat, en veral...
read morePionierskool verjaar 137 jaar oud – 15 Junie 2018
Pionierskool onderwysers, ouers en leerders het heerlik partytjie gehou op 15 Junie 2018, en die 137ste bestaansjaar van Pionierskool gevier! Die tema hierdie jaar was "Dra 'n lawwe hoed"! Baie dankie vir almal wat deelgeneem het aan hierdie wonderlike...
read moreOUR LEARNERS NEED YOUR HELP | ONS LEERDERS BENODIG U HULP